|
||
|
|
Gids tot die biblioteekkatalogus |
|
|
Stellenbosch
Universiteit Biblioteekdiens
English
|
||
|
Indien enige van die
onderstaande skakels nie suksesvol oopmaak nie, is die "Macromedia Flash plug-in"
waarskynlik nie op u rekenaar afgelaai nie. Om af te laai kliek hier (binne US kampusnetwerk word Inetkey benodig vir aflaaidoeleindes) |
||
|
Leer om te soek na ‘n spesifieke outeur se boeke d.m.v. “browse”. |
|
|
Soek 'n spesifieke boek d.m.v. die "browse" soekmetode in 'n alfabetiese lys van titels. |
|
| Sleutelwoordsoektog | Soek d.m.v. sleutelwoorde soos onderwerpsterme, outeursname en selfs datums van uitgawe na biblioteekmateriaal. |
| Tydskriftitel soektog | Leer hier hoe om na 'n tydskriftitel in die katalogus te soek. |
| Reekssoektog | Leer om na ‘n spesifieke nommer van ‘n reeks te soek deur ’n sleutelwoordsoektog. |
| Onderwerpsoektog | Gebruik “browse” om volgens onderwerpe te soek. |
| "Limit / Refine" | Leer hoe om soektogte te verfyn of verder af te baken. |
| Aflaai/Druk/E-pos/ "basket" | Leer hoe om ‘n soektog af te laai, te druk, per e-pos te stuur of in ‘n mandjie te stoor. |
| Bespreek 'n boek | Jy kan ‘n boek wat uitgeleen is, self bespreek. |
| My leenbesonderhede | Kyk watter boeke jy uitgeleen het, of hernu ‘n boek wat binnekort teruggegee moet word. |
| "Multibase" | Met hierdie opsie kan jy gelyktydig in die biblioteekkatalogi van al die CALICO biblioteke soek. |
| Reserwe | Soek 'n boek wat op reserwe geplaas is. |
|
Navrae en
kommentaar aan: Delene
Pretorius |