|
ALGEMEEN |
|
10 woorde maksimum |
Moet nie meer as 10 woorde in ’n soekstring sit nie. Vermy een woord navrae.
|
|
Woord nabyheid |
Google gee voorkeur aan bladsye waarvan die soekterme naby mekaar voorkom. |
|
Woordorde |
Google gee voorkeur aan bladsye waar die woordvolgorde dieselfde is as dié van die soekstring. |
|
Kassensiwiteit |
Google is nie kassensitief nie. |
|
Punktuasie |
Google ignoreer punktuasie. |
|
"ADVANCED SEARCHES" |
|
Boolse operatore:
(with all the words)
OR (with at least one of the words)
NOT (without the words)
|
Twee woorde langs mekaar veronderstel reeds AND.
Gebruik OR (hoofletters!) vir sinonieme en spellingvariasies.
Gebruik " – " vir NOT. |
|
Frasesoektogte
(with the exact phrase) |
Plaas in aanhalingstekens. Woorde in aanhalingstekens sal altyd langs mekaar in die resultaat voorkom. |
|
Taal |
Kan volgens taal beperk |
|
File format
(doc, pdf, ptt, xls, rtf) |
Kan die resultaat spesifiseer bv. filetype:doc |
|
Datum |
Beperk volgens die afgelope 3, 6 of 12 maande |
|
Numeriese rang:
".." |
Gebruik wanneer gesoek word na iets wat tussen twee syferordes moet voorkom. Bv. 1994..2004 |
|
"Occurences":
|
Soek die sleutelwoorde enige plek op betrokke webbladsy.
Beperk tot die titelveld: Nuttig om
bv ’n organisasie se tuisblad te vind; of om seker te maak die bladsy handel
primêr oor die spesifieke onderwerp. intitle: soek vir ’n woord of frase
in die title van die bladsy. allintitle: soek vir veelvuldige woorde in
die titel.
Beperk tot die teks van die dokument.
Beperk tot die URL |
|
Link |
Wie skakel na die bladsy? Link:URL (http:// nie nodig) |
|
"Domain" beperking |
Gebruik site: vooraan bv. site:.sun.ac.za. Vir domein-afkortings kyk by http://www.anzwers.com.au/FAQ/faq-domains.html |
|
Ignoreer " - " |
Gebruik minus teken direk voor ’n woord as dit geïgnoreer moet word. (Boolse not) |
|
" + " |
- Stopwoorde: Google ignoreer stopwoorde soos "where" of "how", enkel syfers en enkel letters. Gebruik "+" as jy dit wel moet gebruik
- Plaas vooraan om automatiese "stemming" van woorde te keer
bv +psychology gee nie ook psychologist(s), psychological ens. nie.
|
|
ANDER NUTTIGE SOEKFUNKSIES |
|
Frases |
Plaas ‘n frase in aanhalingstekens bv. "global warming" |
|
Sinonieme
" ~ " |
Gebruik die tilde-teken (~) om jou soektog te verbreed deur sinonieme in te sluit. |
|
Een woord, twee woorde,
met koppelteken |
Gebruik koppelteken woord in aanhalings en Google maak voorsiening vir al drie variasies. |
|
Definisies |
define: woord of frase = definisies wat op die web voorkom. |
|
Calculator |
Kan berekenings maak: plus=+; minus=-; vermenigvuldiging=*; deling=/, ens. Sien http://www.google.com/help/calculator.html |
|
‘Wildcard’: frase nie volledig bekend nie "*" |
Bv "eternal sunshine of the * mind" |
|
Images |
Prentjies, grafika, enige non-teks materiaal. |
|
ANDER GOOGLE SOEKFUNKSIES |
|
Groups |
Soek groepe van enige moontlike onderwerp |
|
News |
Kan ook ‘n "alert" skep vir ’n spesifieke nuus-onderwerp wat per-epos kennis sal gee van enige nuwe opdaterings. |
|
Froogle |
Froogle is produkspesifieke soekengin wat die katalogi van aanlyn handelaars indekseer. |
|
I’m Feeling Lucky |
Neem jou direk na die eerste resultaat |
|
Google Scholar |
Met Google Scholar kan daar gesoek
word vir navorsingsliteratuur wat eweknie ge-evalueerde artikels, tesisse, boeke
en tegniese verslae kan insluit. |