Medline

Medline is die National Library of Medicine se  bibliografiese databasis van  internasionale biomediese literatuur. Dit verskaf omvattende  inligting oor elke aspek van die gesondheidswetenskappe.

Medline is vanaf verskillende platforms toeganklik:

Pubmed                    

EbscoHost  (gedeeltelik volteks)