|
Installering van SciFinder Scholar 2006 |
SciFinder Scholar gebruik 'n spesiale program (ipv die normale MS Internet Explorer of Netscape) vir toegang. Hierdie skakel, SciFinder Scholar, neem jou direk na die databasis, maar het beperkte funksies soos die aflaai van resultate. Dus is dit beter om die program direk op jou eie rekenaar te installeer.
Vir installasie van die SciFinder 2006 program:
Klik op hierdie skakel: SciFinder
Klik op Save, Laai Scifinder.zip op jou rekenaar (desktop) af
Dubbelklik op Scifinder.zip (op jou rekenaar)
Dubbelklik op readme.txt en volg instruksies noukeurig
Dubbelklik op Scifinder.exe en klik op al die verstek opsies
Trek SfScholar na jou "Desktop"
Laasgenoemde is jou skakel na
SciFinder Scholar
Indien u verdere hulp nodig het, kontak
Elbie van Wyk
by ejvw@sun.ac.za
Let asb. daarop dat SciFinder Scholar slegs 3 gelyktydige gebruikers toelaat. Maak dus die databasis dus dadelik toe (Exit) indien jy klaar gewerk het sodat ander gebruikers toegang kan kry.