|
|
|
|
Stellenbosch
Universiteit Biblioteekdiens
|
|
| 3 items Periode: 2 weke (2 hernuwings) |
|
|
Besoekers en Alumni (sien Eksterne kliënte) US gegradueerdes wat nie meer formeel by die Universiteit
betrokke is nie en wat nie in een van die ander kategorieë wat hier gelys
word, tuishoort nie |
|
Eksterne kliënte (Betalende sekondêre lede)Individue wat nie formeel aan die Universiteit verbonde is nie en wat
nie as "Sekondêre kliënte" kwalifiseer nie |
3 items Periode: 2 weke (2 hernuwings) |
Nagraadse studente en dosente van ander tersiêre
instellings:
|
6 items Periode: 2 weke (2 hernuwings)
|
Sekondêre kliênte (Nie-betalende sekondêre kliënte)Eggenotes van US-personeel *Registrasie by Musiekbiblioteek Applikante moet binne die grense van Stellenbosch woon |
3 items Periode: 2 weke (2 hernuwings) |
Tygerberg Hospitaal personeelMediese personeel van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap
wat aan die Tygerberg Hospitaal verbonde is, bv. radioloë, dieetkundiges,
arbeidsterapeute, fisioterapeute, algemene praktisyns, verpleegkundiges,
Stikland personeel en personeel van die Wes-Kaapse Kollege van Verpleging |
15 items Periode: 4 weke (2 hernuwings) |
|
© 2003 Universiteit Stellenbosch Biblioteekdiens / 2013/02/01 opgedateer |