APA

Stellenbosch Universiteit Biblioteekdiens English

By sommige skakels sal 'n internet wagwoord (Inetkey) nodig wees
 

 

 

 

  Voorbeelde van verwysings vir verskillende tipes
      inskrywings  

Die APA gids vir elektroniese verwysings is beskikbaar by
     raknommer
R808.027 APA in die JS Gericke biblioteek op die
     naslaanrak op die onderste vloer

   Departement Sielkunde
    
APA riglyne vir outeurs


  APA Webwerf


  Citation machine
      Citation Machine is 'n interaktiewe webhulpmiddel
     ontwerp vir gebruik deur universiteit studente, dosente
     en onafhanklike navorsers om te help om die
     intellektuele eiendom van ander persone te respekteer.
     Voltooi die webvorm met toepaslike inligting van jou
     bron en standaard bibliografiese en in-teks verwysings
     word gegenereer.
 

 

Navrae en kommentaar aan: Delene Pretorius
© Universiteit Stellenbosch, Laaste opdatering: 2009/05/06