|
|
Nuwe Elektroniese Bronne |
|
Stellenbosch
Universiteit Biblioteekdiens
|
|
|
2011
Business
Monitor Online
gives you 24/7 access to daily news analysis, data and ratings,
alongside weekly, monthly and quarterly updated forecast reports,
including systematic country market assessments, 5 and 10-year
Vir
meer inligting kontak jou
Fakulteitsbibliotekaris of meld
toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za
of |
||||||
|
SAGE Research Methods Online (SRMO) is a web-based research methods tool created to help researchers, faculty and students with their research projects. SRMO links over 100000 p of SAGE’s renowned book, journal and reference content with advanced search and discovery tools. Researchers can explore methods concepts to help them design research projects, understand a particular method or identify a new method, and write up their research. Since SRMO focuses on methodology rather than disciplines, it can be used by researchers from the social sciences, health sciences and more. With SRMO, researchers can explore their chosen method across the depth and breadth of content, expanding or refining their search as needed; read online, print, or email full-text research methods content; utilize suggested related methods and links to related authors from SRMO's robust library and unique features; and even share their own collections of content through SRMO with other users. SRMO contains content from over 600 books, dictionaries, encyclopedias, handbooks, the entire “Little Green Book,” and Little Blue Book” series, two Major Works collating a selection of journal articles, and newly commissioned videos.
Vir
meer inligting kontak jou
Fakulteitsbibliotekaris of meld
toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za
of |
||||||
|
Vir
meer inligting kontak jou
Fakulteitsbibliotekaris of meld
toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za
of |
||||||
|
||||||
|
Die British Pharmacopoeia (BP) is die amptelike versameling van standaarde vir die Verenigde Koninkryk se mediese produkte en farmaseutiese middels. Dit word uitgegee deur die British Pharmacopoeia Commission Secretariat of the Medicines and Healthcare Products Regulatory Agency. Die BP lewer ‘n waardevolle bydrae tot die openbare gesondheidsorg deur die vasstelling van openbaar-toeganklike standaarde vir die gehalte van medisyne.
The British Pharmacopoeia 2011 contains: |
||||||
|
IOP Science Extra is 'n platform vir IOP-gebaseerde tydskrifinhoud. IOP Science Extra bied toegang na die volgende:
Meer as 60 tydskrifte wat
die velde van astronomie, astrofisika, biologiese fisika, chemie,
ingenieurswese, omgewing, wiskunde en mediese fisika insluit
Vir meer inligting kontak
jou Fakulteitsbibliotekaris of meld
toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za of
tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
OECD iLibrary (voorheen SourceOECD) is die gesamentlike handelsmerk vir die aanlyndienste van OECD Publishing. OECD iLibrary bestaan uit 17 tematiese boekversamelings (rofweg 50 boeke per jaar), 14 vaktydskrifte, 24 navorsingsreekse en 22 OECD statistiese databasisse. OECD iLibrary includes the following new features :
Vir meer inligting kontak jou Tak-/Fakulteitsbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan by jsgserials@sun.ac.za of tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
Reaxys is ’n intuďtiewe, gebruikersvriendelike, webgebaseerde platform waarmee in Beilstein, Gmelin en die Patent Chemistry Database (PCD) gesoek kan word na eksperimenteel-gevalideerde data in organiese, organometaal- en anorganiese chemie. Reaxys stel jou in staat om volgens data oor struktuur, reaksie, teks en eienskappe te soek. ’n Nuwe, unieke eienskap sluit ’n sintese beplanner in en is waardevol en relevant vir veral sintese chemici en geneesmiddelnavorsers. Videos: http://www.info.reaxys.com/training-center
Vir meer inligting kontak
jou
Tak-/Fakulteitsbibliotekaris of meld
toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za of
tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
Sage Journals Online: Die Biblioteek teken nou in op die volledige pakket van Sage tydskrifte. Hierdie subskripsie verleen toegang tot meer as 500 volteks akademiese tydskrifte in die sosiale, geestes- en lewenswetenskappe en sluit in:
Kliek hier vir toegang tot Sage aanlyn tydskrifte. Vir meer inligting kontak jou Tak-/Fakulteitsbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan by jsgserials@sun.ac.za of tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
2010
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens verleen nou toegang tot een van die ingenieursbedryf se kragtigste hulpbronne – IEEE/IET Elektroniese Biblioteek (IEL). Die IEEE/IET IEL verleen toegang tot bykans 'n derde van die węreld se jongste beskikbare literatuur in die elektriese ingenieurswese en rekenaarwetenskap. Dit sluit onbeperkte voltekstoegang in tot alle IEEE akademiese joernale, tydskrifte en transaksies; IEEE konferensieverrigtinge; tydskrifte en konferensieverrigtinge van die Instituut van Ingenieurswese en Tegnologie (IET) en alle aktiewe IEEE standaarde. IEEE is die węreld se grootste professionele vereniging wat innovasie en tegnologiese uitnemendheid bevorder. As gevolg van sy węreldwye ledetal is IEEE 'n toonaangewende gesag op gebiede wat wissel van onder andere lugvaart- en ruimtestelsels, rekenaars en telekommunikasie tot biomediese ingenieurswese, elektrisiteit en verbruikerselektronika. Lede maak staat op IEEE as 'n bron van tegniese en professionele inligting, hulpbronne en dienste. Meer oor IEEE by http://www.ieee.org/web/aboutus/home/index.html. US het tans toegang tot
Kliek hier vir toegang tot IEEE/IET Elektroniese Biblioteek.
Vir meer inligting kontak jou
Takbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan
by
jsgserials@sun.ac.za of |
||||||
|
Scriver’s OMMBID is die aanlyn metaboliese en molekulęre basisse van oorerflike siektes en ’n essensiële bron wat samevattende dekking gee van die genese en genetiese meganismes in alle menslike siektes van Feniel Keton Urie tot koronęre siektes, en vanaf chromosoomafwykings tot kanker.
Kliek hier vir toegang tot Scriver's OMMBID. Vir meer inligting kontak jou takbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan by jsgserials@sun.ac.za of tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
Wiley-Blackwell is een van die węreld se toonaangewende bronne vir studie, onderrig en gevorderde navorsing. Dit bied toegang tot meer as 4 miljoen interdissiplinęre artikels uit byna 1 500 vaktydskrifte. |
||||||
|
Die Kirk-Othmer Encyclopedia of Chemical Technology bied 'n wye verskeidenheid artikels oor chemiese stowwe, insluitend hul kenmerke, vervaardiging en gebruike. Die ensiklopedie fokus ook op nywerheidsprosesse en bedryfseenhede in chemiese ingenieurswese en dek ook die grondbeginsels en wetenskapsvakke wat verband hou met die vakgebied. Daarbenewens word omgewings- en gesondheidskwessies betreffende chemiese tegnologie ook bespreek. Die belangrikste kenmerke van die Kirk-Othmer Encyclopedia of Chemical Technology sluit in:
Klier hier vir toegang tot Kirk-Othmer Encyclopedia of Chemical Technology. Vir meer inligting kontak jou tak-/fakulteitsbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan by jsgserials@sun.ac.za of tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
MyiLibrary 'n Versameling akademiese e-boeke oor verskeie onderwerpe. Die Universiteit se versameling bestaan hoofsaaklik uit regsboeke. Kliek hier vir toegang tot MyiLibrary.
Vir meer
inligting kontak jou Fakulteitsbibliotekaris of meld toegangsprobleme aan by
jsgserials@sun.ac.za
of
tel.: +27 (0) 21 8084884/4433. |
||||||
|
© 2003 Universiteit Stellenbosch Biblioteekdiens / 2009/05/08 opgedateer |