Biblioteekopleiding

Stellenbosch Universiteit Biblioteek- en Inligtingsdiens

English

   
 

 

 
 


Die biblioteek bied ’n wye verskeidenheid opleiding aan met die spesifieke doel om inligtingsgeletterdheid te bevorder. Die uitkomste van die opleiding is onder andere:

     - Studente word vertroud met die vind van akademiese inligting.
     - Studente leer navorsingsvaardighede aan.
     - Die gehalte van akademiese werkstukke verbeter.
     - Studente is meer bewus van die gevare van plagiaat.

 

                              Tipes opleiding beskikbaar

                               Skeduleer 'n opleidingsessie

                              Opleidingsprogram 2011

                     

 

Vir verdere inligting kyk ook na Inligtingsgeletterdheid: riglyne vir dosente
 

     

              

                                                                                                   

Navrae en kommentaar aan: Elbie van Wyk
© Universiteit Stellenbosch,   Laaste opdatering: 2007/03/27