VASVRA
Skryf in vir 'n vasvra oor die elektroniese
bron, Scopus en wen 'n Ipod (8 GB). Die kompetisie sluit 16 April
2010.
Let Wel: Slegs een inskrywing per Universiteit e-posadres word toegelaat.
|
Biblioteektuisblad
www.sun.ac.za/library |
20 Mrt - 16 Apr
|
BOEKPRAATJIE
Sluit by ons aan vir 'n
boekpraatjie deur Daniel Hugo en Carina Diedericks Hugo wat
hul stories oor hoe boeke lewens kan verander met ons gaan deel.
Toegang is gratis en verversings sal bedien word.
|
JS Gericke Biblioteek,
Personeelkamer |
Do, 25 Mrt
13:00-14:00 |
MY GUNSTELING BOEK BLOG
Dra by tot ons blog My Gunsteling Boek(e) en deel jou stories
oor hoe boeke lewens kan verander, of deel sommer net jou gunsteling
boek(e) met ons |
Biblioteektuisblad
www.sun.ac.za/library |
from 20 Mrt
|
BOETES
'n Kwytskelding van boetes word aangebied vir diegene wie
se boeke laat is.
|
JS Gericke Biblioteek en takbiblioteke |
23 - 27 Mrt |
PASELLA
Elsevier, 'n wêreldleier
uitgewer van wetenskaplike, tegniese en mediese inligtingsprodukte en
dienste, insluitende databasisse/bronne soos Science Direct,
Science Direct E-books en Scopus, stel klein geskenkies
beskikbaar om gebruik van dié bronne aan te moedig |
JS Gericke Biblioteek en takbiblioteke |
23 - 26 Mrt |